Joe DeRita

Joe DeRita
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joseph Wardell
Geboorte (1909-07-12)12 Julie 1909
Sterfte 3 Julie 1993 (op 83)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joseph Wardell (12 Julie 1909 – 3 Julie 1993), professioneel bekend as Joe DeRita, was 'n Amerikaanse akteur en komediant, wat veral bekend is vir sy rol as 'n lid van The Three Stooges in die persona van Curly Joe DeRita.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy